Die Jakes Gerwel Stigting, PEN Afrikaans en PEN South Africa wag tans aansoeke in vir die PEN dit neer–residensieprogram wat ten doel het om vir skrywers onverstoorde skryftyd in KwaNojoli (Somerset-Oos) in die Oos-Kaap te bied.
Monthly Archives: January 2024
2 posts
Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Desember 2023 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.

