Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in September 2023 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
Daily Archives: 2023-10-10
2 posts
Luister hier na uittreksels uit ‘n aanlyn resensiekursus wat PEN Afrikaans in 2023 aangebied het. Jonathan Amid is aan die woord. Ons dank aan die aanbieder, die deelnemers en aan Frazer Barry vir die klankversorging.

