Oor: Kortlyste aangekondig: kykNET-Rapport-boekpryse en Boekresensent van die jaar; Gisela Ullyatt (1977 – 2020): ‘n Huldiging deur Bernard Odendaal; Aansoeke ingewag: LitNet en die Jakes Gerwel Stigting se Kommadagga-slypskool; Die wêreld van die skrywer: Tertius Kapp oor literêre verwerkings; PEN Afrikaans stel aanlyn kursusse bekend; Datum en voorlopige agenda: PEN Afrikaans se algemene jaarvergadering; Maandelikse resensie-oorsig; Nuwe Afrikaanse boeke in September 2020.
Monthly Archives: September 2020
4 posts
PEN International se finansiële ondersteuning maak dit vir ons moontlik om vanjaar ons aanlyn bedrywighede uit te brei en ons het besluit om ’n aantal kursusse aan te bied om Afrikaanse letterkunde en boekjoernalistiek te verryk.
Tertius Kapp, bekroonde draaiboekskrywer, vervaardiger en dramaturg, besin oor verwerkings van bestaande tekste vir die silwerdoek. Wat maak ’n verwerking geslaagd? Wat is die slaggate?
Hier is die skakel na PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Augustus 2020 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.



