Zirk van den Berg dink op PEN Afrikaans se uitnodiging na oor daardie Afrikaanse boeke wat hom geïnspireer het om die pen op te neem.
Monthly Archives: January 2020
3 posts
Die Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans nooi vanjaar weer alle opbetaalde lede van PEN Afrikaans uit om aansoek te doen vir die verblyfsprogram wat in die Stigting se Paulet Huis op Somerset-Oos in die Oos-Kaap aangebied word.
Die skakel na PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Desember 2020 verskyn het.


