Oor: Nuwe leerstoel in Afrikaanse Taalpraktyk aan die US; SALA vereer topskrywers; Plaaslike kinderboekskrywers vir groot internasionale prys benoem; Verwikkelinge oor die Wysigingswetsontwerp op Outeursreg; PEN Afrikaans Vertaalfonds: aansoeke ingewag; Maandelikse resensie-oorsig; Nuwe Afrikaanse boeke in November.
Monthly Archives: November 2019
2 posts
Die skakel na PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Oktober 2019 verskyn het.

