Oor: Konstitusionele Hof wys aansoek oor taalbeleid van die hand; kykNET-Rapport-boekpryse toegeken; Breyten Breytenbach by Tuin van Digters gehuldig; Lewenslange lidmaatskap aan Kerneels Breytenbach; PEN Afrikaans se nuwe bestuur; Engemi Ferreira (1943 – 2019); Wat elke skrywer moet weet: die bundel; Nobelprys vir letterkunde: twee wenners aangekondig; Maandelikse resensie-oorsig; Nuwe Afrikaanse boeke in Oktober; nuwe lede.
Monthly Archives: October 2019
3 posts
Wat elke skrywer moet weet, die reeks artikels wat PEN Afrikaans verlede jaar as deel van ons maandelikse nuusbrief gepubliseer het, is vanjaar in die vorm van ’n bundel gepubliseer.
PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in September 2019 verskyn het en digitaal beskikbaar is.


