“PEN Afrikaans supports press freedom and acknowledges the watchdog role of the media as a vital part of a healthy democracy.”
Monthly Archives: April 2018
3 posts
Oor: feeste berig oor sukses; Afrikaans, Nederlands en die Vertaalengel 2018; benoemings ingewag vir Neville Alexander-prestige-eerbewyse; wenners aangekondig: UJ-pryse en NB-Uitgewers se Groot Afrikaanse Romanwedstryd; Wat Elke Skrywer Moet Weet: skrywerskontrakte; ‘n oorsig van Afrikaanse resensies en boekbesprekings in Maart; nuwe Afrikaanse boeke in April.
Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Maart 2018 verskyn het en digitaal beskikbaar is.

