Die jaar steier einde se kant toe met ons land wat eer bring aan die ontslape eerste president van die bevryde republiek, Nelson Mandela.
Yearly Archives: 2013
6 posts
PEN Afrikaans neem met groot kommer kennis van die Universiteit van Kwazulu-Natal se voorneme om die doseer van Afrikaans as taal af te skaal tot eerstejaarsvak.
Notule van die tweede algemene vergadering van lede
om 14:00 op Dinsdag, 24 September 2013, Potchefstroom.
“Om ’n rodeoperd soos PEN Afrikaans in sy eerste volle bestaansjaar aan die leisels te vat, verg pioniersgees.”
Sonja Loots oor PEN Afrikaans se bedrywighede en nuwe ontwikkelings.
PEN erken die potensiaal van digitale media as ’n middel om die fundamentele reg op vrye meningsuiting te verwesenlik. Die PEN-verklaring oor digitale vryheid is nou beskikbaar in Afrikaans.