Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Desember 2021

Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Desember 2021 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.

https://www.litnet.co.za/pen-afrikaans-afrikaanse-resensies-en-boekgesprekke-in-desember-2021/

Hierdie artikel het eerste in PEN Afrikaans se portaal op LitNet verskyn.
Besoek www.litnet.co.za.