Video: Breyten Breytenbach oor die impak van die Afrikaanse skrywer
‘n LitNet-video van Breyten Breytenbach se toespraak.

PEN Afrikaans is deur sy lidmaatskap van PEN International die verteenwoordiger van sy lede en die Afrikaanse skrywersgemeenskap in ’n internasionale verband.
‘n LitNet-video van Breyten Breytenbach se toespraak.
‘n LitNet-video van Adam Small se toespraak.
PEN Afrikaans and PEN South Africa strongly object to the proposed cancellation of additional TV news bulletins in other indigenous […]
PEN Afrikaans en PEN South Africa maak ten sterkste beswaar teen die kansellasie van alle addisionele TV-nuusbulletins in alle amptelike […]
“Watter impak kan die Afrikaanse skrywer nog in die hedendaagse Suid-Afrika maak?” Hier onder volg Bettina Wyngaard se toespraak.
Danie Marais se toespraak by die eerste oop gesprek van PEN Afrikaans. “Kan jy apatie bekostig teenoor enige bestel wat […]
André P. Brink het ‘n daadwerklike rol gespeel in die stigting van PEN Afrikaans. PEN Afrikaans het ‘n gedenkuur vir […]
“Brink was ‘n skrywer wat alles in die stryd gewerp het vir sy mede-skrywers, ‘n meer regverdige, nie-rassige Suid-Afrikaanse samelewing […]
Oor: Die PEN-kongres van Afrika-PEN-sentrums; mediavryheid in Turkye; Marthie Momberg deur Israeli-regering verbied om ’n internasionale konferensie in Bethlehem by […]
Oor: PEN Afrikaans Bestuurder aangestel; die invloed van die poskantoorstaking op Afrikaanse boekverkope; nuwe Afrikaanse publikasies.
PEN Afrikaans spreek namens alle Afrikaanse skrywers sy diepste kommer uit oor die regering se sentraliseringsplanne vir die onderwys.
