Trippel-7 is inderdaad meer as gelukkige nommer

Sewe dae, sewe dorpe, sewe skrywers, 1 400 km, 174 deelnemers – dis die getalle, maar die syfers vertel net ‘n baie klein deeltjie van die storie.