Eerste prys: “Die rooi tekkies” deur Hendie Grobbelaar Oor die skrywer Hendie Grobbelaar is ’n vryskut kommunikasie- en skakelwesekonsultant, woonagtig in Gouritsmond, Wes-Kaap. In 2015 begin sy fiksie skryf en publiseer ’n paar stories in Vrouekeur, LitNet en as deel van ander saamgestelde bundels. Sy publiseer ook drie kortverhaalbundels, waarvan twee […]Read more »
Wenverhale
1 post