Die Jakes Gerwel Stigting, PEN Afrikaans en PEN South Africa wag tans aansoeke in vir die PEN dit neer–residensieprogram wat ten doel het om vir skrywers onverstoorde skryftyd in KwaNojoli (Somerset-Oos) in die Oos-Kaap te bied.
Somerset-Oos
2 posts
Lede van PEN Afrikaans, PEN Nederland en PEN South Africa kan vanjaar aansoek doen vir dié maandlange skrywersverblyf