Daar is ’n fyn lyn tussen die natuurlike en bonatuurlike, tussen lewe en dood, tussen die tydelike en ewige. Vir my is hierdie fenomene nie teenoorgesteldes nie, maar verwante begrippe, twee kante van ’n dun, deurdringbare muur. My voorsate was mense wat leërskares engele gesien het, wat voorbodes gekry en […]Read more »
skryfwerk
Oor: ’n Nuwe bestuur vir PEN Afrikaans: Gooi asseblief name in die hoed; PEN Afrikaans by die internasionale PEN-kongres; Toyota Stellenbosch Woordfees 2025 – Literatuur is steeds die hart; Skryf nou in vir die Kommadagga-slypskool en -residensie; Program: Etienne van Heerden Veldsoirée; Rus in vrede, C. Johan Bakkes; Maandelikse resensie-oorsig; Nuwe Afrikaanse boeke in Julie 2025.
“Die wêreld van jeugfiksie is ’n eienaardige en uitdagende omgewing. En soos in die geval van ’n lewensmaat kies of kinders grootmaak, kom dit nie met ’n handleiding nie. ’n Skrywer leer maar so algaande.”
Oor: Oop uitnodiging: PEN Afrikaans hou simposium op 16 November by SASNEV; Agenda en belangrike inligting: algemene jaarvergadering 2024; In memoriam: Hans du Plessis – ‘n huldiging deur Bernard Odendaal; In memoriam: Mellet Moll; Mercy Kannemeyer lewer verslag oor die internasionale PEN-kongres; PEN Afrikaans verwelkom die president se verwysing van die Wysigingswetsontwerp op Outeursreg na die Konstitusionele Hof; Maandelikse resensie-oorsig; Nuwe Afrikaanse boeke in November 2024.
Oor: Kyk hoe ver het ons gekom: ’n gedigte- en kortverhaalkompetisie; Inskrywings ingewag: PEN Afrikaans en NATi bied aanlyn kursus oor die skryf van teaterresensies aan; Artikelreeks: Die wêreld van die skrywer; Maandelikse resensie-oorsig; Nuwe Afrikaanse boeke in Junie 2024.
Vertaling maak wêrelde aan lesers oop – van kinderboeke, fiksie, digkuns tot niefiksie. Die waarde van ’n vertaling lê in die vertaler se vermoë om ’n teks aan die doelteksleser oor te dra sodat dit moeiteloos en met die grootste plesier gelees kan word. Dit is daarom belangriker as ooit […]Read more »
Nuut in ons artikelreeks: Dana Snyman skryf oor reisverhale en hoe dit tot ’n soeke na betekenis bydra of daaraan uiting gee.
PEN Afrikaans maak met trots bekend dat die volgende twee vertalings na afloop van die jongste ronde aansoeke by die PEN Afrikaans Vertaalfonds gefinansier sal word […]
Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Mei 2023 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
Oor: Suksesvolle aansoekers: Jakes Gerwel Stigting en PEN-skrywersresidensie; Oor die onregmatige verspreiding van Truth to Power; Maandelikse resensie-oorsig; Nuwe Afrikaanse boeke in Mei 2023.









