“Om te skryf is om goeters wat jy in jou kop ronddra, te sê en dan daai goeters in iemand anders se kop te gooi sodat hulle dit kan ronddra en hopelik sodoende hul denke verbreed.”
skryf
Die Jakes Gerwel Stigting, PEN Afrikaans en PEN South Africa wag tans graag aansoeke in vir ’n residensieprogram wat ten doel het om skrywers onverstoorde skryftyd in Somerset-Oos in die Oos-Kaap vanaf 5 tot 25 Junie vanjaar te bied.
Bestuurdersverslag gelewer by PEN Afrikaans se algemene jaarvergadering op 26 Oktober 2022
Mercy Kannemeyer wei in hierdie artikel uit oor die skryf van dramas.
PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Junie 2019 verskyn het en digitaal beskikbaar is.
Oor: PEN Afrikaans Vertaalfonds befonds vertalings van Ronelda Kamfer, Nathan Trantraal en Hester Kruger; Joernalis Karima Brown wen saak teen die EFF; NB-Uitgewers internasionaal vereer; Leesstof uit Taalgenoot se Somer 2019-uitgawe; Voorleggings ingewag vir kykNET en M-Net se draaiboekkompetisie; Die wêreld van die skrywer: EKM Dido en Jolyn Phillips oor hul pad na debuteer; ‘n Oorsig van Afrikaanse resensies en boekbesprekings in Mei; nuwe Afrikaanse boeke in Junie.
PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Mei 2019 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of TV uitgesaai is.
Watter gebeurtenis(se) en/of individue het daadwerklik daartoe bygedra dat ’n skrywer kon debuteer, of aangemoedig gevoel het om aan ’n eerste manuskrip te begin werk?
PEN Afrikaans kondig met trots drie nuwe suksesvolle aansoeke by die PEN Afrikaans Vertaalfonds.
Bekroonde skrywer SJ Naudé vertel watter boeke hom geïnspireer het.