Vyf jaar ná die verskyning van die veteraanjoernalis Jacques Pauw se megaverkoper, The President’s Keepers, ’n boek wat bewerings van grootskaalse korrupsie onder oudpresident Jacob Zuma blootlê, verskyn die opvolg Our Poisoned Land wat tans deur grotendeels dieselfde reaksie as sy voorganger begroet word, naamlik: Kort ná die publikasie van […]Read more »
sensuur
1 post