Die onsigbare kind se fasiliteerdersgids is ontwerp om lees-, skryf- en denkvaardighede op ’n genotvolle en hanteerbare manier te ontwikkel. Laai die gids hier af en behandel hierdie betowerende en relevante verhaal met jong lesers.
Moemin
2 posts
PEN Afrikaans en Human & Rousseau span saam as deel van ’n internasionale projek om ’n liefde vir lees te bevorder