AANKONDIGING VAN WENNERS |
KYK HOE VER HET ONS GEKOM:
’n gedigte- en kortverhaalkompetisie
Ilse van Staden
2 posts
PEN Afrikaans is verheug oor die sterk aansoeke en die vooruitsig daarvan dat ’n wye verskeidenheid Afrikaanse werke lesers buite ons landsgrense in hul eie taal gaan bereik en verryk.

