Die 91ste kongres van PEN International het vanjaar vanaf 2 – 5 September in Kraków, Pole plaasgevind. Onder die tema “Freedom of Words, Words of the Free” het afgevaardigdes van PEN-sentrums regoor die wêreld by die ICE Kraków Kongressentrum byeengekom vir vier dae van besprekings, beplanning, verkiesings, drome vir die […]Read more »
Fiona van Kerwel
PEN Afrikaans kondig graag aan dat ’n nuwe bestuur, insluitend ’n nuwe voorsitter en ondervoorsitter, op 8 Oktober tydens die organisasie se algemene jaarvergadering verkies is. PEN Afrikaans kondig graag aan dat ’n nuwe bestuur, insluitend ’n nuwe voorsitter en ondervoorsitter, op 8 Oktober tydens die organisasie se algemene jaarvergadering verkies is.
The Invisible Child Facilitator’s Guide was developed to enhance reading, writing, and thinking skills in an enjoyable and digestible manner. Download it here.
Die onsigbare kind se fasiliteerdersgids is ontwerp om lees-, skryf- en denkvaardighede op ’n genotvolle en hanteerbare manier te ontwikkel. Laai die gids hier af en behandel hierdie betowerende en relevante verhaal met jong lesers.
Oor: Die nasionale brein het suurstof nodig, en joernaliste is die rooibloedselle – Max du Preez; Algemene jaarvergadering 2023; Wenners van die Salas aangekondig en FAK-Jaap Steyn-prys aan Philip de Vos; Video: Met apologie en dank; Maandelikse resensie-oorsig; Nuwe Afrikaanse boeke in November 2023.
Oor: PEN Afrikaans en Human & Rousseau span saam as deel van ’n internasionale projek om ’n liefde vir lees te bevorder; Algemene jaarvergadering 2023: belangrike inligting; In memoriam; Wenner van die Toyota US Woordfees se kortverhaalkompetisie aangewys; Podsending: Die beoordeling van genrefiksie; Maandelikse resensie-oorsig; Nuwe Afrikaanse boeke in Oktober 2023.
Notule van PEN Afrikaans se algemene jaarvergadering wat op 26 Oktober 2022 om 18:00 aanlyn plaasgevind het.






