Gasspreker Chase Rhys en aanbieder Marita van der Vyver is aan die woord in hierdie podsending wat uit uittreksels uit verlede jaar se aanlyn kursus bestaan.
Chase Rhys
3 posts
Luister hier na uittreksels uit ‘n aanlyn skryfkursus wat PEN Afrikaans in 2020 aangebied het. Marita van der Vyver is aan die woord.
“[Ek] kan wieke spandeer omme enkele karakterprofiel te skep. Baie vannie inligting wattie karakters aan my reveal, verskyn ie innie finale teks nie, maa die oefening is steeds baie handig ommie karakters se stemme te vind.”