PEN Afrikaans nooi ons lede uit om insette te lewer oor taalkwessies by die Universiteit Stellenbosch. Hier is Breyten Breytenbach se kommentaar, wat hy op ons versoek gestuur het en wat ons met groot waardering deel. Hy reageer onder meer op die Departement Afrikaans en Nederlands se ope brief aan die rektor.
Breyten Breytenbach
3 posts
PEN Afrikaans vier vanjaar Internasionale Moedertaaldag deur digters aan die woord te stel. Luister na Jolyn Phillips en Breyten Breytenbach.
‘n LitNet-video van Breyten Breytenbach se toespraak.