PEN Afrikaans is deur sy lidmaatskap van PEN International die verteenwoordiger van sy lede en die Afrikaanse skrywersgemeenskap in ’n internasionale verband.

Jongste nuus en artikels

PEN Afrikaans
PEN Afrikaans17 hours ago
Môreaand op #skrywersenboeke gesels een van ons bestuurslede, Dibi Breytenbach, saam oor die onlangse hofsaak waarin Media24 ’n interdik gekry het teen twee oortreders van hul outeursreg. Die saak het oor koerante en tydskrifte gegaan, maar diegene wat boeke rondstuur moet ook daarvan kennis neem.

Boekliefhebbers, luister saam. 📚🎧
PEN Afrikaans
PEN Afrikaans17 hours ago
Ons Februarie-nuusbrief is hier beskikbaar.
PEN Afrikaans
PEN Afrikaans5 days ago
"Die fees is daar om ’n platform te gee aan Afrikaapse (bruin) skrywers wat nooit erkenning gekry het vir hul literêre werke nie, soos Adam Small, maar dit sal altyd ’n veelrassige, veeltalige fees wees en almal is welkom om dit by te woon. Toegang tot die Adam Small-fees is absoluut gratis, pa...
PEN Afrikaans
PEN Afrikaans5 days ago
Baie welkom!
PEN Afrikaans
PEN Afrikaans1 week ago
Lede van PEN Afrikaans kan tot 16 Februarie aansoek doen vir die PEN dit neer-residensie in samewerking met die Jakes Gerwel Foundation. Klik hier vir meer inligting: https://penafrikaans.org.za/pen-dit-neer-aansoeke-vir-skrywersresidensie-ingewag/
PEN Afrikaans
PEN Afrikaans1 week ago
PEN Afrikaans doen vanjaar ’n reeks onderhoude met vertalers van verskillende genres om meer van hulle liefde vir dié kuns te hoor. Die onderhoudreeks skop af met Kobus Geldenhuys, bekroonde kinderboekvertaler. Lees dit hier: https://penafrikaans.org.za/die-kuns-van-vertaling-kobus-geldenhuys/

#vertaling #diekunsvanvertaling

Wêreldboeke- en kopieregdag 2020

Op Wêreldboeke- en kopieregdag 2020: Kom ons ondersteun skrywers deur nie net hul boeke nie, maar ook hul kopiereg te respekteer.
#WorldBookandCopyrightDay

Tuin van Digters

KONTAK ONS | CONTACT US