Jongste nuus en artikels

Nuusbrief: Februarie 2022

Oor: Die Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans Skrywersresidensie brei uit; Inskrywings ingewag: Toegang; Digkompetisie: “Mijn taal”; Fakture vir ledegeld […]

Nuusbrief: Desember 2021

Oor: PEN Afrikaans Vertaalfonds befonds nog twee vertalings van Afrikaanse romans; Die wêreld van die skrywer: artikelreeks; Toegang: ‘n kortverhaalkompetisie […]

PEN Afrikaans
PEN Afrikaans
Bettina Wyngaard skryf aan Charlize Theron.
PEN Afrikaans
PEN Afrikaans
'n Aanhaling oor die belang van vertaling uit PEN International se Girona-manifes. Nog 'n ronde aansoeke by die PEN Afrikaans Vertaalfonds het gister gesluit. #vertaling
PEN Afrikaans
PEN Afrikaans
Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Oktober 2022 verskyn het en digitaal beskikbaar is.

https://www.litnet.co.za/afrikaanse-resensies-en-boekgesprekke-in-oktober-2022/

Wêreldboeke- en kopieregdag 2020

Op Wêreldboeke- en kopieregdag 2020: Kom ons ondersteun skrywers deur nie net hul boeke nie, maar ook hul kopiereg te respekteer.
#WorldBookandCopyrightDay

Tuin van Digters

KONTAK ONS | CONTACT US