Jongste nuus en artikels

PEN Afrikaans
PEN Afrikaans
Die kykNET-Rapportpryse vir Boekresensent van die Jaar word in drie kategorieë toegeken vir uitnemende Afrikaanse resensies van Afrikaanse boeke. Baie geluk aan die wenners!
PEN Afrikaans
PEN Afrikaans
Baie geluk aan die wenners van die kykNET-Rapportpryse 2022!
PEN Afrikaans
PEN Afrikaans
Baie welkom!
PEN Afrikaans
PEN Afrikaans
GELUK AAN DIE MAN MET DIE GROEN TRUI
Baie geluk Breyten, met jou verjaardag. Ons sit spesiaal ‘n Wellingtonse rivierklip vir jou op ‘n klipstapel as rigtinggewer en as “kosbare teken van medemenslikheid”. Vir ‘n swerwer “wat sy sout werd is”. Mag jou dag vol vreugde en verse wees saam met Yolande.
PEN Afrikaans
PEN Afrikaans
Ons September-nuusbrief is hier op ons webwerf beskikbaar. ✉️ https://penafrikaans.org.za/nuusbrief-september-2022/
PEN Afrikaans
PEN Afrikaans
Antjie Krog word vanjaar by Tuin van Digters gehuldig.

Ons sien uit daarna om "Digter wordende" daar aan te bied, 'n viering van Krog in/en vertaling met verskeie digters en musikante.

Let wel: Opbetaalde lede van PEN Afrikaans mag die fees gratis bywoon. Name sal op lyste by die ingange wees. Baie dankie aan Francois Lötter en die Breytenbach Sentrum.

Die feesprogram is vol hoogtepunte en is hier beskikbaar.

https://www.litnet.co.za/program-elfde-tuin-van-digters-op-7-en-8-oktober-2022-by-die-breytenbach-sentrum-in-wellington/

#TuinvanDigters2022

Wêreldboeke- en kopieregdag 2020

Op Wêreldboeke- en kopieregdag 2020: Kom ons ondersteun skrywers deur nie net hul boeke nie, maar ook hul kopiereg te respekteer.
#WorldBookandCopyrightDay

Tuin van Digters

KONTAK ONS | CONTACT US