Jongste nuus en artikels

Nuusbrief: Augustus 2014

Oor: Die registrasie van joernaliste; Steve Hofmeyr en die Namakwafees; PEN Afrikaans se eerste boekprojek; die Raakvlakke-kongres.

PEN Afrikaans
PEN Afrikaans
100 jaar later. Jennifer Clement, die uittredende president van PEN International, het hierdie aanhaling van John Galsworthy, die organisasie se eerste president, by haar toespraak by die aanlyn PEN-kongres ingesluit. #1921PEN2021
PEN Afrikaans
PEN Afrikaans
Ons September-nuusbrief kan hier gelees word. Teken op ons webwerf in en ontvang ons nuus een keer per maand in jou inboks. https://penafrikaans.org.za/nuusbrief-september-2021/
PEN Afrikaans
PEN Afrikaans
Kyk uit vir #smeltkroes op die Toyota US Woordfees se opwipkanaal op DStv. Dit was vir ons heerlik om dit verlede jaar na Tuin van Digters te kon bring.
PEN Afrikaans
PEN Afrikaans
Sien onder vir meer inligting oor "Derde golf", 'n splinternuwe album wat einde van die maand beskikbaar gaan wees. “Ons het dit in Julie tydens ’n skrywersresidensie in Somerset-Oos opgeneem, as gaste van die Jakes Gerwel-stigting en PEN Afrikaans. Die album is deels ons manier om hulle vir die gasvryheid te bedank, maar ook ’n poging om sin te maak van wat om ons aangaan op die oomblik,” skryf Andries Bezuidenhout. Die album bevat gedigte deur Mercy Kannemeyer, Salvia Ockhuis, Valda Jansen, Lydia Gittens en Andries Bezuidenhout. Ons kan nie wag nie. https://jgf.org.za/derde-golf-gedigte-uit-somerset-oos/

Wêreldboeke- en kopieregdag 2020

Op Wêreldboeke- en kopieregdag 2020: Kom ons ondersteun skrywers deur nie net hul boeke nie, maar ook hul kopiereg te respekteer.
#WorldBookandCopyrightDay

Tuin van Digters

KONTAK ONS | CONTACT US